Speel MPEG-video's in jou gunstelingvideotoepassing op jou Windows 10-toestel. Hierdie uitbreiding help videotoepassings wat op Windows 10 geïnstalleer is, soos Microsoft Flieks- en -TV, om MPEG-1- en MPEG-2-video's te speel. As jy MP4- of MKV-videolêers het wat nie wil speel nie, behoort hierdie uitbreiding te help. Verder, indien jy video’s met lêeruitbreidings soos .mpeg, .mpg, .ts, .m2ts, .mkv en .avi het wat nie wil speel nie, kan dié uitbreiding hierdie video’s dalk laat speel.
Ingeslote kodeks:
• MPEG-1-videokodek
• MPEG-2-videokodek (MPEG-2 word gebruik in DVD's en is dikwels gebruik in video's wat op ouer digitale kameras opgeneem is).
Let wel: Jy moes bykomende sagteware geïnstalleer het om DVD's op jou Windows 10-toestel te speel.