Microsoft-Wi-Fi
3
Met Microsoft-Wi-Fi kan jy op meer plekke aanlyn gaan op jou Windows 10-rekenaar. Koop 'n dataplan om aan deelnemende betaalde Wi-Fi-netwerke te koppel. Daar is geen kontrakte of herhalende kostes nie, en al wat jy benodig, is 'n Microsoft-rekening.