PDF Omskakelings Stel (POS) skep PDF of veelblad TIFF vanaf verskeie dokument formate. Dit kan ook u PDF leêr omskakel na Microsoft Word Dokument (docx). U kies net die aksie asook die bron dokument om die omskakelings proses te begin.
POS verwag minimale applikasie toestemmings van u. Om hierdie vereiste te bevredig maak dit gebruik van derde party apps (soos Google Drive, Dropbox ens.) wat reeds vertrou word deur gebruikers.