Mense in Windows 10 plaas al die maniere om met jou vriende, familie, kollegas en kennisse in aanraking te kom, op een plek, so dis vinniger as ooit om in aanraking te bly. Kyk bietjie waarmee jou mense besig is op al die dienste wat hulle gebruik en kies hoe jy met hulle in aanraking wil kom.