Windows-DVD-Speler vir Windows 10 maak dit maklik om jou gunsteling-DVD's te kyk. Kyk kommersiële en tuisgemaakte skywe in die DVD-Video-formaat. Hierdie toepassing benodig DVD-geskikte optiese aandrywer. Let wel: Hierdie toepasing speel nie Blu-ray-skywe nie.
BELANGRIK: Nadat jy hierdie toepassing afgelaai het, sal jy ook \u0027n belangrike betroubaarheidsbywerking moet installeer. Vir installeeringstappe, kies die “Windows-DVD-Speler bystand”-skakel in Bykomende inligting hieronder.