Network+ verskaf aan jou bykomende wagtende oproep- en oproep-aansturingsinstellings.
As jy 'n dubbel-SIM-foon het, kan jy ook Smart Dual SIM gebruik om aansturing tussen SIM'e op te stel en nooit weer 'n oproep mis nie.
Sommige kenmerke is dalk nie beskikbaar nie. Maak by jou operateur seker.