Bekyk 3D-modelle en -animasies maklik intyds. 3D-kyker stel jou in staat om 3D-modelle met beligtingskontroles te bekyk, modeldata te inspekteer en verskillende beligtingsmodusse te visualiseer. In Gemengde Realiteit-modus kan jy die digitale en die fisiese kombineer. Verskuif die grense van die werklikheid en vang dit alles met ’n video of foto vas om te deel.