Geregistreerde VivA-gebruikers kry toegang tot die volgende aanlyn Afrikaanse woordeboeke:
- Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo se kontreitaal-woordeboek)
- Afrikaanse Voëlnaamgroep (? Lys inheemse en uitheemse voëlname in Afrikaans en Engels)
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos) (Slegs die woordelys, afkortingslys en lys buitelandse geografiese name en afleidings)
- Blokkiesraaiselwoordeboek (Meer as 168 000 leidrade en trefwoorde)
- Chemiewoordeboek
- CTexT SkryfGoed: Speltoetser en Tesourus
- Departement Kuns en Kultuur se meertalige terminologielyste
- Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminologie wat dikwels in die wynindustrie gebruik word, in Afrikaans, Engels en Xhosa)
- Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaanse verklarende vakwoordeboek)
- Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (Meer as 10 300 trefwoorde)
- Fisikawoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)
- HAT Aanlyn (Toegang tot die nuutste weergawe van die HAT)
- Longman Online (Met klanklêers van alle woorde en voorbeeldsinne)
- Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans en Engels)
- Paramediese Vakwoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK)
- Statistiekwoordeboek (? Tweetalige lys van statistiekterme)
- Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (? Tweetalige terminologielys)
- Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Afrikaans en Engels)
- VivA Advies (Veel voorkomende taalvrae en -antwoorde; gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)
- VivA Gesegdes (Meer as 250 bekende Afrikaanse gesegdes en idiome)
- VivA Vertaal (Gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (Meer as 210 000 trefwoorde)
- Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Kollokasiewoordeboek) (Leiding oor vaste uitdrukkings, woordgroepe en kollokasies)
- Wat Praat Jy? (Meer as 20 000 gesegdes, vaste uitdrukking en idiome)