Gebruik die Xbox Avatar-redigeerder om jou Xbox Live-identiteit te skep met avatars wat nou net so uitdrukkingsvol soos jy is! Kies die kleur van die items in ons splinternuwe kas, pasmaak jou ledemate, voeg ’n dekorstuk by en poseer in die fotohokkie. Jy kan selfs jou Xbox se oorspronklike avatar gebruik om jou op Live te verteenwoordig.