Of jy nou ’n kunstenaar is of net ’n bietjie wil krabbel – Verf-3D maak dit makliker om jou kreatiwiteit los te laat en lewe te gee aan jou idees. Klassieke Verf is herverbeel met ’n bygewerkte voorkoms en gevoel en ’n ton nuwe kwasse en nutsmiddels. Skep nou in enige dimensie. Maak 2D-meesterstukke of 3D-modelle waarmee jy vanuit enige hoek kan speel.