GroupMe – die gratis, eenvoudige manier om gekoppel te bly met vriende en familie, vinnig en maklik.
Reël 'n aandtjie uit, bly in aanraking met vriende en familie, beplan jou geleenthede of reël met medewerkers – alles in dieselfde plek.
GroupMe werk op Windows, iOS, Android en die web sodat jy op die pad in aanraking kan bly.
GroupMe – vir al die groepe in jou lewe
“Lifechanger.... utterly indispensable” -Gizmodo
• BEGIN GRATIS KLETS
Dis maklik om enigiemand by 'n groep te voeg deur hulle foonnommer of hulle e-posadres te gebruik.
• MET WINDOWS GEïNTEGREER
Bekyk jou groep net daar in die Mense-toepassing, en jy kan vinnig boodskappe met interaktiewe kennisgewings beantwoord. Deel foto's en skakels met jou groepe vanaf ander toepassings.
• JY IS IN BEHEER
Kies wanneer en watter tipe kennisgewings jy ontvang. @Mentions help jou om boodskappe te vind wat spesifiek vir jou is en jy kan 'n klets demp of sluimer as dit te besig raak.
• DAAR IS GEEN EINDE AAN DIE PRET NIE
Gaan voort en raak verlief op ons eksklusiewe emoji, skep meme-beelde en vind en deel GIF's en video's – alles direk uit GroupMe.
• KOöRDINEER MAKLIK
Skep en deel geleenthede met jou groepe. Sien wie woon by en wie het van jou boodskappe gehou.
• KLETS WAAR OOK AL, WANNEER OOK AL
Dit maak nie saak of jy op 'n rekenaar, by die huis of op die pad is nie – jy kan maklik op slimfoon of tablet in aanraking bly.
Of jy nou in die klas of op kantoor is, GroupMe laat jou in aanraking met jou gunstelingmense bly en dit maak seker jy mis nooit iets nie.
Kry jou groep vandag bymekaar met GroupMe.
Ons wil jou terugvoer hoor.
E-pos: support@groupme.com
Twitter: @GroupMe
Facebook: facebook.com/groupme
LET WEL: SMS-klets is tans net in die VSA beskikbaar. Standaard SMS-tariewe kan dalk van toepassing wees.
Privaatheidsbeleid: https://groupme.com/privacy
Met liefde gemaak in New York
'n lid van die Skype-familie