KIES U EIE VEILIGSTE PLEK OM U WAGWOORDE & WAGWOORDSLEUTELS TE STOOR
Enpass glo u data behoort aan u. In plaas van om almal se wagwoorde op 'n sentrale bediener te stoor soos die meeste wagwoord bestuurders, kan U met Enpass kies waar u die geinkripteerde kluise wil stoor en sinchro.
● Enpass werk saam met OneDrive, iCloud, Google Drive, Box, Dropbox, NextCloud, WebDAV, of heeltemal vanlyn af.
● En met ondersteuning vir stoor en sinchro van wagwoordsleutels regoor toestelle, is Enpass gereed vir die wagwoord-lose toekoms.
HOEKOM U 'N WAGWOORD BESTUURDER NODIG HET
● Skep en intik van wagwoorde is 'n beslommernis!
● Ware veilige wagwoorde is letterlik onmoontlik om te memoriseer
● Ware veilige wagwoorde is byna onmoontlik om self uit te dink
● Wanneer data breuke gebeur, moet u die wagwoorde vinnig verandere - en dit moet maklik wees
● Wagwoord bestuurders hou u wagwoorde veiliger, maak dit makliker om te gebruik, en maak dit makliker om te verander
● Goeie wagwoord bestuurders kan ook wagwoorsleutels, kredietkaarte en ander finansiele dokumente, lidmaatskap inligting en selfs persoonlike leers stoor
HOEKOM ENPASS VEILIGER IS
● Meeste wagwoord bestuurders stoor elke gebruiker se kluise op hul eie sentrale bediener, wat dit 'n aanloklike teiken vir inbrekers maak
Maar met Enpass, sal inbrekers moet…
U persoonlik teiken
Weet watter wolk dienste u gekies het vir u kluise
Moet die geloofsbriewe van daardie wolk rekeninge verkry
Verby elke rekening se multi-faktor waarmerking kom
En u Enpass meester wagwoord ken
● Enpass sluit ook wagwoord oudit & inbraak monitering in - gebruikersvriendelike gereedskap op u te help veilig hou
HOEKOM ENPASS BETER IS
● Stoor en sinchro wagwoordsleutels - gereed vir die wagwoord-lose toekoms
● Onbeperkte kluise - totale skeiding tussen werk wagwoorde en persoonlik, en meer
● Maklike kluis skepping - opstel van 'n nuwe kluis om te sinchro in u work rekening neem minder as 'n minuut
● Vrylik verpersoonlikbaar - maak u eie sjablone, kategoriee, en etikette om u geloofsbriewe en private leers te organiseer
● Verpersoonlike elke item - voeg by, verwyder, en herrangskik velde, of maak u eie (selfs multi-lyn velde)
● Verpersoonlikbare wagwoord genereerder - stel tot 10 parameters met die skeppiong van sterk nuwe wagwoorde
● Aanhegsels - sluit dokuments en beelde in van u gestoorde geloofsbriewe
● Ingeboude waarmerking (TOTP) - geen nodigheid vir 'n aparte toep om daardie 6-syfer kodes te kry nie
● Deel individuele kluise — met 'n vennoot of projekspan; help om wagwoorde vir kinders of bejaarde familielede te bestuur.
● Aanpasbare webblaaieruitbreiding — maak outomatiese invulling en outomatiese berging werk soos JY wil, en maak jou eie sleutelbordkortpaaie.
EN ENPASS IS BEKOSTIGBAAR
● Enpass-desktop is GRATIS vir individuele gebruikers (mobiele sinsronisasie vir tot 25 items is gratis).
● Enpass Premium begin teen slegs $1.99/pm, Enpass Familie teen $2.99/pm
● Enpass Besigheid begin teen $2.99/gebruiker/pm (of $9.99/pm vaste koers vir klein spanne)
● Besoek enpass.io/prys vir meer besonderhede. **
ENPASS IS OOK BETER VIR BESIGHEID
● Desentralisasie stoor & sinchro maak Enpass nakomingsvriendelik
● Kragtige sekuriteit en herstel gereedskap, en een-klik deel vir spanne
● Outomatiese voorsiening en van boord af
ENPASS IS ORALS
● Enpass werk op Windows, Android, iOS, watchOS, Mac, Linux, en alle belangrike blaaier.
SOMMIGE ANDER ENPASS KENMERKE SLUIT IN...
● Sekuriteit
● Zero-kennis AES-256 enkripsie op 100% van gebruikersdata
● Gesertifiseerde nakoming met ISO/IEC 27001:2013 standaarde
● Vinnige oopmaak met gesig- of vingerafdrukkragtiging
● Vinnige oopsluit met 'n PIN
● Vinnige oopmaak met Windows Hello gesigsherkenning of vingerafdrukverifikasie.
● Oopsluit met 'n sleutelleer as twee-faktor waarmerking
● Outomatiese sluit wanneer ledig
Gemak
● Outovul wagwoorde, waarmerkings kodes, kredietkaarte, en webvorms
● Outo-stoor nuwe of veranderde geloofsbriewe
● Stoor en sinchro wagwoordsleutels regoor toestelle
● Sinchro via u persoonlike wolk rekeninge of via Wi-Fi
● Stuur veilig kluis items na ander Enpass gebruikers
● Begin by aanvang.
Wagwoord veiligheid
● Hoogs verpersoonlikbare wagwoord genereerder
● Toets outomaties vir swak of gekompromitteerde wagwoorde
● Monitor outomaties vir webblady inbrake
● Behou wagwoord geskiedenis vir elke item
Bruikbaarheid
● Maklike invoer van ander wagwoord bestuurders en CSVs in die tafelrekenaar toep
● Verpersoonlike kentekens, kategoriee, velde, en meer
● Ryk webtuiste ikone
● Leer aanhegsels (voeg ID kaarte & ander dokumente by items)
● Kragtige soek
● Kopieer na Notabord
● Argief of gooi items weg wat nie langer in gebruik is nie
● Donker Modus
● Toep lokalisering in 33 tale
● Outomatiese rugsteun.
Ondersteuning
● Uitgebreide ondersteuningsdokumentasie & lewendige, vriendelike gebruikers forums met personeel deelname
…en meer!
** Die Premium intekenaarskap kan by enpass.io/pricing of deur jou mobiele toestel se app-winkel aangeskaf word.
ENPASS ONDERSTEUNING
Epos: support@enpass.io
Twitter: @EnpassApp
Facebook: Facebook.com/EnpassApp
Forums: https-//discussion.enpass.io