Berei voorwerpe vinnig en maklik voor vir 3D-druk op jou rekenaar. Met die ondersteuning van Wi-Fi-drukkers kan jy op jou netwerk vanaf enige plek 3D-druk.
Kry die beste uit jou drukker deur baie pasgemaakte instellings soos die uitperstemperatuur en drukspoed te verstel.
Het jy nie ’n 3D-drukker nie? Dis in die haak! Jy kan ’n 3D-druk van professionele gehalte in ’n groot verskeidenheid materiaal bestel om op jou drumpel afgelewer te word.