Microsoft-Foon in Windows 10 Mobile maak dit maklik om in aanraking met die mense in jou lewe te bly. Skakel jou stemoproep met die druk van 'n knoppie na 'n video-oproep om en waai hallo. Dit was nog nooit so maklik om mense in die hande te kry en op te vang nie.