Die MSN-Sport-toep is nie in Afrikaans beskikbaar nie, maar dis in meer as 36 ander tale beskikbaar, insluitend Nederlands, Engels, Frans, Duits, Italiaans, Japannees, Portugees, Russies, Vereenvoudigde Sjinees, Spaans en baie meer. Installeer asseblief die toepassing en kies dan jou voorkeurtaal wanneer jy dit oopmaak.
Die MSN-Sport-toep is propvol regstreekse tellings en indiepte spelervaringe vir meer as 150 ligas.
Pasmaak om gunsteling ligas en spanne by te voeg. Spoor skedules, uitslae, posisies en spelontledings na. Lees die jongste nuus, geniet galerye en kyk na videohoogtepunte van regoor die beste sportnuushulpbronne vir jou gunstelinge.