'n Eenvoudige, tog kragtige sakrekenaar wat standaard-, wetenskaplike, programmeerder- en grafieksakrekenaarfunksionaliteit, asook 'n stel omsetters tussen verskeie metingseenhede en geldeenhede insluit. Dit is die perfekte nutsmiddel om jou te help om jou wiskundehuiswerk te voltooi, jou finansies te bestuur, vergelykings op 'n grafiek te stip en te ontleed, en algebra, trigonometrie en komplekse wiskundige uitdrukkings te evalueer!