Leer die basiese beginsels van Windows 8.1 met die Windows Help+Tips-toepassing. Vind meer uit oor die Begin-skerm, om rond te navigeer, te soek, jou OneDrive-wolkstoor gebruik, en nog baie meer. Animasievideo's wys hoe om dinge te doen met aanraking of 'n muis. Deursoek Windows.com direk uit die toepassing, of klik een van die ingeboude skakels vir meer inligting en ondersteuning, as jy dit nodig het.