Wat's nuut in weergawe 3.7.4.5?
- Verbeterde battery verbruik
- Fout herstellings
Waze is 'n prettige, gemeenskaps-gebaseerde kartering, verkeer & navigasie app. Miljoene gebruikers regoor die wêreld wat span saam en uitoorê verkeer, spaar tyd en petrol, en verbeter so almal se daaglikse pendel.
Deur eenvoudig te ry met Waze terwyl dit oop is, dra jy reeds tonne rëele-tyd verkeersinformasie & info oor pad toestande by tot jou gemeenskap. Jy kan ook ongelukke, gevare, polisie en ander gebeure op jou pad rapporteer, en ook self verwittig word indien dit op jou roete voorkom. Vind die goedkoopste Vulstasies op jou roete met gemeenskap-gedeelde brandstofpryse. Waze maak dit eenvoudig en pret vir vriende om iewers te ontmoet en hul ritte te koördineer.
Dit gaan alles oor bydrae tot- en voordeel trek uit die 'gemeenskaplike goeie' op die pad, so spring aan boord en raak vandag nog betrokke by die plaaslike bestuurder gemeenskap!
✓ Lewende roetering gebaseer op gemeenskap-gegenereerde, reële-tyd verkeer- en pad inligting.
✓ Bydraes deur die gemeenskap sluit in waarskuwings op pad, ongelukke, gevare, polisie, spoedlokvalle, geslote paaie en meer
✓ Volledige stem-geleide navigasie
✓ Outomatiese her-roetering soos toestande op die pad verander
✓ Leer jou gereelde bestemmings, pendel tye en verkose roetes
✓ Vind die goedkoopste vulstasies op jou roete
✓ Laat weet iemand jy is op pad en stuur 'n opdateerde BTA en 'n web-skakel wat wys waar jy ry
✓ Verdien punte en beweeg deur die range in jou gemeenskap soos jy info bydra
✓ Lewende kaate, deurlopend geredigeer en bygewerk deur kaart redigeerders van die Waze gemeenskap
Bestuur veilig!
Let Wel: Volgehoue gebruik van GPS in die agtergrond kan battery lewe aansienlik verminder. Waze sal outomaties afskakel as jy dit in die agtergrond aanlos en 'n ruk lank nie ry nie.