Met Flieks en TV kan jy die jongste gewilde flieks en reklamevrye TV-programme huur of koop en dit kyk deur die Flieks en TV-toepassing op jou geaktiveerde Xbox-konsoles en jou Windows-toestelle te gebruik. Met ’n groot katalogus van vermaaklikheidsinhoud sal jy altyd iets fantasties vind om te kyk. Inhoud wat gewys word, sal dalk nie in alle markte beskikbaar wees nie.