Ontdek die beste nuwe speletjies, klassiekes waarvan jy hou en eksklusiewes vir Windows. Monitor jou vordering op die speletjies wat jy speel en kyk hoe vergelyk jy met jou vriende. Sien ook wat jou vriende alles doen en stuur 'n boodskap aan 'n vriend. Om te sien watter kenmerke in jou streek beskikbaar is, gaan na die Xbox Games-kenmerklys
http://support.xbox.com/apps/windows-8/xbox-on-windows-features.