MSN-Weer
1389
MSN-Weer: Die beste manier om jou dag te beplan. Kry die jongste weertoestande, of jy nou op die skihellings is, op die strand of die voorspelling vir jou reis nagaan. Kry akkurate 10-dag- en uurlikse voorspellings ongeag wat jy doen.