Office Lens snoei, verskerp en maak foto’s van witborde en dokumente leesbaar. Jy kan Office Lens gebruik om beelde na PDF-, Word- en PowerPoint-lêers om te skakel, en jy kan selfs beelde na OneNote of OneDrive stoor.
Office Lens is soos om ’n skandeerder in jou sak te hê. Net so sal dit notas van witborde of swartborde digitaliseer. Vind altyd belangrike dokumente of besigheidskaartjies. Pen neer jou idees en neem ’n foto vir later. Verloor nooit weer kwitansies of kleefnotas nie!
Deur die toepassing te installeer, stem jy tot die volgende bepalings en voorwaardes in: http://aka.ms/olenswindowsterms.
Scenario’s:
– Neem en kleinknip ’n foto van ’n witbord of swartbord en deel jou vergaderingnotas met kollegas.
– Maak digitale kopieë van jou gedrukte dokumente, besigheidskaartjies of plakkate en snoei dit presies.
– Gedrukte en handgeskrewe teks sal outomaties herken word (met OCR), sodat jy vir woorde in beelde kan soek en dit kan kopieer en redigeer.