Help ons om Windows beter te maak! Verskaf terugvoer oor Windows en toepassings deur jou voorstelle of probleme te deel. Indien jy selfs méér betrokke wil wees, moet jy by die Windows Insider-program aansluit en op hoogte bly van die nuutste opletnotas en aankondigings, die bouweergawes gradeer, deelneem in terugvoersoektogte en kentekens verdien.