Microsoft-Nuus lewer intydse nuus en betroubare, in-diepte verslaggewing van die wêreld se beste joernaliste.
- Ons redakteurs versamel die mees betroubare, belangrike, interessante en gewilde nuus.
- Jy kies watter onderwerpe vir jou die meeste saak maak.
- Microsoft-Nuus hou jou ingelig deur middel van vinnige en akkurate kennisgewings oor die jongste nuus, 24/7
- Sinchroniseer jou voorkeure op die toepassing en op die Web.
Microsoft-Nuus werk saam met honderde uitgewers in tientalle lande wêreldwyd. Kies uit uitgawes in meer as 20 lande wat inhoud van 3 000 tophandelsmerke bevat.
Microsoft-Nuus maak dit maklik vir jou om ingelig te bly, om intuïtief van een storie na ’n ander aan te beweeg en van een afdeling na ’n volgende. Ons skoon ontwerp laat jou artikels lees sonder rommel, met nuttige kenmerke soos ’n donkermodus vir lees in die aand. Hierdie toepassing is gratis om af te laai en te gebruik met geen limiet op hoeveel artikels of video's jy kan bekyk nie.